Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hierdie brief kom van Paulus, ’n apostel van Christus Jesus deur die wil van God, uitgestuur om ander te gaan vertel van die lewe wat Hy beloof het deur geloof in Christus Jesus.

2. Ek skryf aan Timoteus, my geliefde kind.Mag God ons Vader en Christus Jesus ons Here aan jou genade, ontferming en vrede gee.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1