Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar, broers en susters, geliefdes van die Here, dit pas ons om God altyd oor julle te dank. God het julle immers gekies om as eerstes verlos te word. Hy verlos julle deur die Gees wat julle aan Hom toewy en deur geloof in die waarheid.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 2

Kyk 2 Tessalonisense 2:13 in konteks