Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook die wêreld van lank gelede nie gespaar nie, maar slegs vir Noag en sy gesin van sewe bewaar. Noag het gepreek oor hoe mense reg voor God moet lewe en oor hoe Hy regverdig straf. Toe het God die hele wêreld vol goddelose mense met ’n vloed vernietig.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:5 in konteks