Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In hulle gejaag na rykdom sal hulle julle uitbuit met stories wat hulle uit die duim suig. Maar hulle vonnis, waarop God lankal besluit het, wag om uitgevoer te word. Ja, hulle vernietiging wag.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:3 in konteks