Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En as mense ontsnap het van die besmettings van die wêreld deurdat hulle ons Here en Verlosser, Jesus Christus, leer ken het, en hulle weer daarin vasgevang en daaraan verslaaf word, dan is hulle aan die einde slegter daaraan toe as aan die begin.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:20 in konteks