Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie brief kom van Simon Petrus, ’n dienskneg en apostel van Jesus Christus.Ek skryf aan julle almal wat dieselfde kosbare geloof as ons het. Julle het hierdie geloof ontvang van Jesus Christus, ons God en Verlosser. Hý het julle regverdig verklaar.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 1

Kyk 2 Petrus 1:1 in konteks