Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl ons nog in die aardse tentwoning bly, kry ons swaar en kreun ons omdat ons nie gestroop wil word van ons aardse woning nie, maar met die hemelse woning beklee wil word. So sal wat sterflik is, verteer word deur die eintlike lewe.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:4 in konteks