Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en nie die mense se oortredings teen hulle hou nie. Hierdie boodskap van die versoening het Hy aan ons opgedra om te gaan verkondig.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:19 in konteks