Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat ons soveel ontsag vir die Here het, probeer ons mense oorreed. Ons opregte bedoelings is aan God bekend en ek vertrou dat julle in julle gewetens ook daarvan oortuig sal wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:11 in konteks