Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar ons het afstand gedoen van die geheime dinge wat ’n mens skaam maak. Ons leefstyl is nie dié van misleiding of om die woord van God te verdraai nie. Inteendeel, met die bekendmaking van die waarheid, beveel ons onsself aan by elkeen wat ’n eerlike gewete voor God het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:2 in konteks