Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

wat ons bekwaam gemaak het om as bedienaars van die nuwe verbond op te tree, nie met die wet as inhoud nie, maar met die Gees as inhoud. Want die letter maak dood, maar die Gees maak lewend.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 3

Kyk 2 Korintiërs 3:6 in konteks