Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 3:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al hoe meer verander om soos die Here te lyk, met ’n heerlikheid wat steeds toeneem namate die Here, dit is die Gees, dit aan ons gee.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 3

Kyk 2 Korintiërs 3:18 in konteks