Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die bediening van die ou verbond wat eintlik net tydelik was, gestraal het van heerlikheid, hoeveel meer sal die altyd blywende bediening van die nuwe verbond nie skitter van heerlikheid nie!

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 3

Kyk 2 Korintiërs 3:11 in konteks