Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het egter vir my gesê: “My genade is genoeg vir jou, want my krag kom juis in swakheid tot volle verwesenliking.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede spog sodat die krag van Christus voortdurend deur my kan werk.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:9 in konteks