Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. As ek dan moet grootpraat – al is dit nou wel nie nuttig nie, sal ek uitkom by gesigte en openbarings deur die Here.

2. Ek ken ’n man wat in ’n hegte verhouding met Christus staan. Veertien jaar gelede is hy weggeruk tot in die derde hemel. Of dit in die liggaam was of buite die liggaam, weet ek nie, maar God weet.

3. En ek weet ook dat hierdie man – of dit in die liggaam was of buite die liggaam, weet ek nie, God weet –

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12