Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe ek by julle was en ’n tekort ondervind het, het ek vir niemand ’n las geword nie, want die broers wat van Masedonië af gekom het, het ten volle aangevul wat ek kortgekom het. Ek het my weerhou en sal my ook verder daarvan weerhou om in enige opsig vir julle ’n las te word.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:9 in konteks