Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:31-33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

31. Die God en Vader van die Here Jesus weet – aan Hom kom die lof toe tot in ewigheid – dat ek nie ’n leuen vertel nie.

32. Toe ek in Damaskus was, het die goewerneur van koning Aretas die stad Damaskus laat bewaak om my te arresteer.

33. Deur ’n venster in die muur is ek in ’n mandjie neergelaat en het ek sy hande ontglip.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11