Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is hulle diensknegte van Christus, ek nog meer – nou praat ek regtig asof ek heeltemal van my verstand af is! Wat harde werk betref, uitermate; wat tronke betref, uitermate; wat katshoue betref, in die oortreffende trap; in doodsgevare dikwels.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:23 in konteks