Ou Testament

Nuwe Testament

2 Johannes 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie verleiers het die wêreld binnegedring. Hulle hou aan ontken dat Jesus Christus ’n ware mens van vleis en bloed geword het. So ’n persoon is die verleier en die antichris.

Lees volledige hoofstuk 2 Johannes 1

Kyk 2 Johannes 1:7 in konteks