Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Vrou wat ’n egte weduwee is, iemand wat werklik alleen in die wêreld is, het haar hoop op God geplaas. Dag en nag vra sy God om hulp, en bestee baie tyd in gebed.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:5 in konteks