Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy moet gerespekteer wees deur almal vanweë die goeie dade wat sy gedoen het. Het sy haar kinders goed opgevoed? Was sy gasvry teenoor vreemdelinge? Het sy ander gelowiges nederig gedien? Het sy dié wat in die moeilikheid was, gehelp? Het sy altyd reggestaan om goed te doen?

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:10 in konteks