Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En ek wil hê vroue moet beskeie wees in hulle voorkoms. Hulle behoort ordentlike en paslike klere te dra en nie die aandag op hulleself te vestig deur die manier waarop hulle hulle hare tooi of goud of pêrels of duur klere dra nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 2

Kyk 1 Timoteus 2:9 in konteks