Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand moet in hierdie opsig sy medegelowige benadeel of misbruik nie, want die Here wreek al sulke dinge. So het ons ook vroeër vir julle gesê en julle ernstig gewaarsku.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 4

Kyk 1 Tessalonisense 4:6 in konteks