Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Broers en susters, ons wil nie hê dat julle in onkunde sal verkeer oor die dooies nie. Dan sal julle nie soos die ander mense treur sonder ’n toekomsvooruitsig nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 4

Kyk 1 Tessalonisense 4:13 in konteks