Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ten slotte, broers en susters, vra ons julle en spoor ons julle aan om as deel van julle verhouding met die Here Jesus julle leefstyl in te rig volgens die voorskrifte wat julle van ons ontvang het oor hoe julle moet lewe om God gelukkig te maak. Julle doen dit ook, maar lê julle nóg meer daarop toe.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 4

Kyk 1 Tessalonisense 4:1 in konteks