Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En julle, jong manne, erken die gesag van die ouderlinge. Trouens, almal moet nederig in mekaar se diens staan, want:“God is téén dié wat te veel van hulleself dink,maar dié wat besef hoe afhanklik hulle van Hom is, aan húlle gee Hy sy genade.”

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:5 in konteks