Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek skryf hierdie kort briefie aan julle met Silvanus se hulp. Hy is ’n getroue broer. Die doel met my brief is om julle te bemoedig en te verseker dat die genade van God met julle is, ongeag wat met julle gebeur.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:12 in konteks