Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis juis hoekom die Goeie Nuus aan die dooies verkondig is toe hulle nog gelewe het. Hulle kon toe besef dat hulle volgens God se geestelike maatstawwe kan lewe, hoewel hulle volgens aardse, menslike maatstawwe veroordeel was om die fisiese dood te sterf.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:6 in konteks