Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het jy die gawe ontvang om te preek? Dan moet jy só preek dat Gód deur jou praat. Het jy die gawe ontvang om ander te dien? Doen dit met die krag en energie wat Gód gee. Só moet God verheerlik word deur dit wat Jesus Christus moontlik gemaak het. Aan Hom behoort alle heerlikheid en krag tot in alle ewigheid! Amen.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:11 in konteks