Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle weet mos dat God betaal het om julle los te koop van die sinlose leefstyl wat julle van julle voorouers oorgeërf het. En dié losprys was nie dinge wat vergaan, soos goud of silwer nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:18 in konteks