Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het probeer uitvind wat die Gees van Christus in hulle bedoel het toe Hy vooruit vir hulle vertel het van Christus se lyding en dat Hy daarna verheerlik sou word. Hulle het gewonder met wie en wanneer dit alles sou gebeur.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:11 in konteks