Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie brief kom van Petrus, ’n apostel van Jesus Christus.Ek skryf aan God se uitverkore volk wat as uitlanders verstrooid leef in Pontus, Galasië, Kappadosië, die provinsie Asië en Bitinië.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:1 in konteks