Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Watter soldaat moet ooit vir sy eie uitgawes betaal? Het julle al ooit van iemand gehoor wat ’n wingerd plant, maar hy het nie die reg om van die druiwe te eet nie? Wie pas ’n trop vee op en mag nie van die melk drink nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:7 in konteks