Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onder die nie-Jode wat God se wet nie ken nie, het ek geword soos iemand sonder die wet – alhoewel ek in werklikheid nie sonder God se wet is nie, maar onder die wet van Christus staan. Dit het ek gedoen om die nie-Jode vir Christus te wen.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:21 in konteks