Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is daar dan vir my enige beloning? My beloning lê vir my juis in wat ek vrywillig addisioneel doen, naamlik dat ek in my werk as evangelieverkondiger die Goeie Nuus kosteloos aanbied sonder om van my reg as prediker gebruik te maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:18 in konteks