Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En tog het ek in geen opsig daarvan gebruik gemaak nie. Ek skryf hierdie dinge ook nie om te suggereer dat dit nou met my moet gebeur nie. Om die waarheid te sê – ek sterf eerder as om my daarop te beroem dat ek die Goeie Nuus kosteloos verkondig.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:15 in konteks