Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het Hy dit nie nog eerder met die oog op ons gesê nie? Natuurlik. Want net soos arbeiders wat die lande ploeg en die graan dors, met reg ’n deel van die oes kan verwag, so behoort werkers vir die Here ook versorg te word deur dié onder wie hulle werk.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:10 in konteks