Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het ek nie net soveel vryheid as enigiemand anders nie? Is ek dan nie ’n apostel nie? Het ek dan nie Jesus ons Here met my eie oë gesien nie? Is dit nie op grond van my arbeid dat julle met Christus verbind is nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:1 in konteks