Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar nie alle gelowiges besef dit nie. Party is daaraan gewoond om te dink ’n afgod bestaan werklik. As hulle dan kos eet wat aan die afgode geoffer is, dink hulle dat hulle betrokke is by die verering van werklik bestaande wesens en hulle sensitiewe gewetens word met skuldgevoelens belas.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 8

Kyk 1 Korintiërs 8:7 in konteks