Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 8:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sien, dit kan maklik gebeur dat iemand jou sien aansit vir ’n ete in ’n afgodstempel. Omdat jy die nodige kennis het, besef jy daar is niks daarmee verkeerd nie. Maar gaan jy nie daarmee jou sensitiewe medegelowiges aanmoedig om teen hulle gewete in afgodsoffervleis te gaan eet nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 8

Kyk 1 Korintiërs 8:10 in konteks