Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bloot die feit dat julle hofsake onder mekaar het, is al klaar vir julle ’n neerlaag. Hoekom dan nie maar die onreg ly en dit daarby laat nie? Hoekom laat julle julle nie maar eerder benadeel nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:7 in konteks