Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Besef julle dan nie dat ons Christene eendag die wêreld gaan oordeel nie? Terwyl julle dan die wêreld gaan oordeel, beskou julle julleself dan onbevoeg om selfs die kleinste ou sakies te beoordeel?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:2 in konteks