Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vlug dus weg van seksuele losbandigheid. Geen ander sonde beïnvloed ’n mens se liggaam so direk soos hierdie een nie. Want as jy seksuele losbandigheid bedryf, sondig jy teen jou eie liggaam.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:18 in konteks