Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Of dink julle nie daaraan dat iemand wat homself aan ’n prostituut verbind, liggaamlik met haar een word nie? Die Skrif sê tog: “Die twee sal tot een liggaam verenig word.”

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:16 in konteks