Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 16:22-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

22. As iemand die Here nie liefhet nie – laat hom vervloek wees. Kom, ons Here!

23. Mag die genade van ons Here Jesus met julle wees.

24. Mag my liefde met julle almal in Christus Jesus bly.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 16