Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 16:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gemeentes hier in die provinsie Asië groet julle hartlik in die Here, saam met Akwila en Priscilla en al die ander gemeentelede wat in hulle huis bymekaarkom.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 16

Kyk 1 Korintiërs 16:19 in konteks