Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ja, as sy weier om ’n kopbedekking te dra, kan sy ewe goed haar hare ook maar afsny. Maar aangesien dit ’n skande vir ’n vrou is as haar hare afgesny of haar kop kaalgeskeer is, behoort sy ’n kopbedekking te dra.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:6 in konteks