Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe is dit moontlik? Het julle dan nie julle eie huise waar julle kan eet en drink nie? Het julle geen respek vir die gemeente van God nie? Of wil julle die arm mense verneder? Wat verwag julle moet ek hieroor sê? Julle wil tog seker nie hê ek moet julle hieroor prys nie? Wel, dit sal ek sekerlik nie doen nie!

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:22 in konteks