Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is deur God alleen dat julle nou aan Christus Jesus behoort. Dit is deur Hom dat Jesus vir ons die wysheid van God geword het, die Een deur wie God ons vrygespreek en vir Homself geheilig en vrygekoop het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:30 in konteks