Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Broers en susters, dink maar net terug hoe julle eie situasie destyds was toe God julle geroep het. Gemeet aan menslike standaarde was daar maar min intellektueles onder julle, nie baie magtiges nie, nie baie uit vooraanstaande families nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:26 in konteks